Welgemoed Primary

Laerskool Welgemoed
Welgemoed Primary
Waar ons voluit leef - Living our lives to the full
Go to content

Main menu:

The latest copy of the WellSaid is now available in PDF format! Download your copy now!

Chantal Day Graphic Designer Cell: 083 320 0247 E-mail: day@iafrica.com Tel: 021 913 4830 Fax: 086 763 2125 Cape Town


Presteerders: Flashback / Terugblik


  • Congratulations to Ruben en Ulrich van Tonder who have been selected for the WP U/13B rugby team. They will participate in the XV Rugby Week for U/13’s that will take place in Sasolburg from 1 – 4 July.

  • Baie geluk aan Tatum Maher en Georgina Kapa wat opgeneem is in die Wes-Kaap O/12-netbalspan. Jenika Vorster en Lize Bosman het hul O/12 WP-netbalkleure verwerf.  Ons baie trots op hierdie netbalspelers.

  • Van ons gimnaste het baie goed presteer by die WP ritmiese gimnastiekbyeenkoms.  Tiani Launspach en Mart-Mari Smit het albei twee goue medaljes gewen en deel ook die trofee vir die beste deelnemers in hul ouderdomsgroep.  Lisa van Niekerk ontvang ook twee goue medaljes en die spantrofee vir die beste deelnemer in haar ouderdomsgroep. Pippa Strydom ontvang 2 goue medaljes en deel saam met Mizpah Potgieter die silwer medaljes vir spanwerk in hul ouderdomsgroep.  Mizpah wen ook ‘n silwer medalje vir individuele deelname.  

  • Qaylah McCabe participated in the SA dance championships during December 2012. she received 1st places in Latin Rhythm, Latin and Smooth Ballroom  in the Junior Novice Final. This makes her a SA champ. Well done!

  • Geluk aan Ruan van der Westhuizen en Anuska Enslin wat opgeneem is in die Durbell Hokkiespan (Noord Sone A-span). Jacques de Vos, Zander Kallis, Jeandré Botha en Elzané is opgeneem in die B-span. Baie trots op julle!


Visie/Vision


"Waar elke kind in 'n geborge omgewing voorberei word vir hul toekoms."



"Where every child is prepared for their future in a nurturing environment."


Thank you very much to everyone who uses their My School cards frequently. If you don’t have a MySchool-card, please apply as soon as possible at www.myschool.co.za  Application forms are also available at the class teachers. Woolworths Welgemoed and Engen Quick Shop Welgemoed are participating My School businesses.



Sien wie is al ons presteerders!



Besoek gerus ons foto gallery.


 
 
 
 
Back to content | Back to main menu